Is jy lus vir lekker boerekos, maar nie lus om self te kook nie? Bly jy in die Oos Rand?
As jy al drie JA geantwoord het, lees verder.
+diegryskombuis is 'n familie restaurant in Kempton Park. Hulle bedien die lekkerste boerekos wat jy in 'n langtyd gehad het! Nie net is die kos so fantasties nie, maar die atmosfeer is ongelooflik lekker. Bring boetie, sussie, ouma, oupa en die res van die familie (los maar die diere vir nou by die huis :)) saam en gaan geniet 'n heerlike ete by +diegryskombuis
No comments:
Post a Comment